| Modulekode | FRN 362 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Analise, interpretasie en eiemaking van relevante audiovisuele materiaal, fiktiewe en nie-fiktiewe tekste. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir vlak B2.1 van die “Common European Framework of Reference for Languages”. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FRN 221 of FRN 261, 262, 263 en 264 (voor 2011) |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App